Kersete joligheid laat bejaardes skaterlag

Kersete joligheid laat bejaardes skaterlag.

Kliek onder vir volle collage:

Die jaarlikse Kersete vir Silwerjare Dienssentrum deur die NG Vrouediens se Uitreikaksie, was weer ‘n jolige byeenkoms. Onder leiding van Elcine Hulme en haar span is ons dorp se bejaardes heerlik bederf. Eddie Barnard het vir musiek gesorg en Herberg-aan-See se personeel, onder leiding van Neolene Kleyn, het almal laat skaterlag met hul verhoogstuk.
GansbaaiCourantNew