Die wêreld aan haar voete

Die wêreld aan haar voete

Gansbaai Courant

Michelle Hayes, oud-Gansbaaier, se Somotologie-kwalifikasie het haar die wêreld aan haar voete besorg. 

Michelle het in 2014 by die Steiner-groep aangesluit en werk dwarsoor die wêreld op hul luukse plesierbote as deel van die spa-span.  In die twee jaar het Michelle al die Karibiese eilande, Italië, Griekeland, Frankryk, Duitsland en Mexiko besoek.  Sy moedig Gansbaai se jongklomp aan om die wêreld te gaan ontdek.

Sy vertel dat daardie eerste vlug weg van haar mense angswekkend was, maar beslis die moeite werd.  Sy het in haar jong lewe geleer dat jy moet werk vir dit wat jy wil hê en nie bang wees om te waag nie. 

Michelle kuier by haar ma, Monica Hayes – Gansbaai Courant se welbekende uitlegkunstenaar en advertensiebestuurder – tot vroeg in Januarie.

Michelle is ‘n oud-leerder van Gansbaai Academia, waar sy in 2012 gematrikuleer het.

Die wêreld aan haar voete

Gansbaai Courant

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Ready Steady Go

Ready Steady Go

After a well deserved break, we are back & ready to tackle the second half of the year!

Goedvertrou Guest Farm
What happens when inheriting a property?

What happens when inheriting a property?

Questions to ask that will help you make decisions.

Seeff Gansbaai
July Holiday Trails

July Holiday Trails

Make the most of this beautiful weather and book your Beach Trail with us...

July: Plastic Awareness Month

July: Plastic Awareness Month

July is plastic awareness month, aiming at combating single use plastic items.

Lunar Eclipse & Mars's close approach

Lunar Eclipse & Mars's close approach

July's stargazing evening will be held at the Club's premises in Pearly Beach on the evening of the 27th July to coincide with the total lunar eclipse and Mars's close..

Trees for Tourism Program

Trees for Tourism Program

Cliff Lodge is a partner in the Trees for Tourism Program.

Cliff Lodge
See All Articles