Polisie verwelkom nuwe speurder

‘n Nuweling in die geledere van Gansbaai SAPD se Speurtak, sp.sers Brendon Bergstedt is Maandag, 12 Desember 2016, verwelkom. Brendon is in ‘n uitruiloorplasing in die plek van konst Gwele na Gansbaai oorgeplaas. Hy beskik oor sowat dertien jaar se speurervaring.

Vlnr adj.off George Hayes, sp.sers Brendon Bergstedt en die stasiebevel-voerder, lt.kol Kholosa Moshi.

 Vlnr adj.off George Hayes, sp.sers Brendon Bergstedt en die stasiebevel-voerder, lt.kol Kholosa Moshi.
GansbaaiCourantNew