Kyk wie het kom kuier

Al die pad van die New Taipei City in Taiwan,  het Lize van Dyk vandeesweek by Gansbaai Courant kom inloer. Lize het grootgeword in Gansbaai en haar ouers is Wikkie en Anita van Dyk. Anita is Herberg-aan-See se sekretaresse. 

Die vreugdevure het behoorlik gebrand by die Van Dyk-huis, aangesien hulle hul kind agt maande laas gesien het. Lize het ‘n  graad  in  Geesteswetenskappe  verwerf  by  Stellenbosch– universiteit, voordat sy ‘n “kindergarten” juffrou geword het in Taiwan. Sy studeer op die oomlik LLB en onderwys aan UNISA.

Al  die  pad  van  die  New  Taipei  City  in  Taiwan,  het Lize van Dyk vandeesweek by Gansbaai Courant kom inloer.  Lize het grootgeword in Gansbaai en haar ouers is Wikkie en Anita van Dyk.  Anita is Herberg-aan-See se sekretaresse.  Die vreugdevure het behoorlik gebrand by die Van Dyk-huis, aangesien hulle hul kind agt maande laas gesien het.  Lize het ‘n  graad  in  Geesteswetenskappe  verwerf  by  Stellenbosch– universiteit, voordat sy ‘n “kindergarten” juffrou geword het in Taiwan.  Sy studeer op die oomlik LLB en onderwys aan UNISA.
GansbaaiCourantNew