Nuus van die gholfklub

Nuus van die gholfklub

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

Die laaste Sloegterswedstryd van die jaar is Woensdag gespeel. Die wenner was Dawie Viljoen met 44 punte, gevolg deur Charlie Bent 40, Johan Coetzee 38, Neil Harrison 38, Piet du Toit 38, Daan Victor 37, George Hunt 36, Solly Wessels 35, Hugo Groenewald 35 en Sextus Neethling 34.

Naaste aan die penne was Johann Kruger op no’s 2 en 11, Sextus Neethling op no’s 8 en 17 en Steve Muller op no 15.

Spog Twee's word aangeteken deur Daan Victor op no 11 en Sextus Neethling op no 8. Tydens hierdie geleent-heid het  die jaarlikse prys-uitdeling vir die Sloegters- en Uitklopkompetisies plaasgevind. Dit was 'n taai jaar van oefen en nogmaals oefen, en die uiteindelike Sloegterskampioen is George Hunt met 602 punte. Tweede was Charlie Bent met 592, gevolg deur Johan Coetzee 574, Solly Wessels 573, Sextus Neethling en ET Engelbrecht 565, André Roos 559, Daan Victor 558, Dick de Kock 555, Johann Kruger 550, Steve Muller 544.

Die Uitklopkompetisie wenners is: Enkels - Dick de Kock; Pare - Dick de Kock en Richard Benz; Foursomes - Dick de Kock en Richard Benz; Gemengde Pare - Gina Esterhuizen en Johan Pie-terse; Scramble - Lieb Louw en Jakkie Beukes. 

Vrydag se OK Foods 9-putjiekompetisie is gewen deur Jakkie Beukes met 20 punte, gevolg deur Lambert Smith 20, Melvin Tobias 19, Solly Wessels 19, Hennie Kriel 18. Richard Benz was naaste aan die pen op no 2.

Saterdag het 36 spelers aan die Gansbaai Holiday Classic, geborg deur die Nie-Rokers, deelgeneem.

Die formaat was 'n 4BBB Alliance Stableford, en die wenners was Frikkie van Eeden, Melvin Tobias, Cedric Whittal en Richard Benz met 92 punte. Tweede was Daniel van der Merwe, Francois van der Merwe, Lieb Louw en Jakkie Beukes 89, gevolg deur Dirk van Dyk, Solly Wessels, ET Engelbrecht en El Matthee 88. Naaste aan die penne was Francois van der Merwe op no’s 2 en 11, Malcolm Bury op no’s 8 en 17 en Leon Hattingh op no 15.

Spog Twee's word aangeteken deur Daniel van der Merwe (2), Francois van der Merwe (2), Solly Wessels (2) en Malcolm Bury (8). Charlie Bent het drie onder baansyfer gespeel  en 67 bruto.

Saterdag vind die Herberg-aan-See Gholfdag  plaas  en die  formaat  is 'n 4BBB Stableford.

Johan Coetzee
082 878 0534

gbgholf@gmail.com

Nuus van die gholfklub

Gansbaai Courant

Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Stop Searching Outside Yourself for What’s Inside You

Stop Searching Outside Yourself for What’s Inside You

Many people arrive at coaching because they are exhausted.

WHEN OTHER PEOPLE'S PAIN FEELS LIKE YOUR RESPONSIBILITY

WHEN OTHER PEOPLE'S PAIN FEELS LIKE YOUR RESPONSIBILITY

As we continue this week's journey into self-love and self-kindness...

Fynbos After Fire: Wildflowers and Invasive Control

Fynbos After Fire: Wildflowers and Invasive Control

You will be delighted to know that this gorgeous yellow bloom is called Moraea pyrophila...

Grootbos Foundation
Under the Microscope: Eyes in Focus

Under the Microscope: Eyes in Focus

What's under the microscope this week? 

Grootbos Foundation
Curro Winter Open 2026

Curro Winter Open 2026

Vyf van ons Gansie-skaakleerders het die afgelope naweek aan die Curro Winter Open 2026 deelgeneem.

Laerskool Gansbaai
WE SHOULD HAVE STAYED LONGER

WE SHOULD HAVE STAYED LONGER

Just two hours from Cape Town lies a coastline of rugged beauty, ancient landscapes, marine wildlife and small-town hospitality.

Saxon Lodge
See All Articles