Kameras uit toeka se dae

Kameras uit toeka se dae

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

Veteraankameras sover terug gedateer as 1938 - wát ‘n interessante belewenis vir enige fotograaf!

John McGregor se uitstalling van sy versameling van kameras in Gansbaai Toerisme se lokaal bestaan uit meer as 30  ou kameras, met elkeen sy stukkie interessante geskiedenis.

“Ek het net een doel voor oë met my versameling van ou kameras en die uitstallings wat daarmee gepaard gaan - bewaring vir die nageslag sodat hulle kan sien in watter mate die tegnologie gevorder het vanuit ‘n era wat jong mense nie meer vandag ken nie,” vertel John. 

Enkele voorbeelde is die baie skaars Minolta 110 Zoom SLR; Leica 110 Wetzlar (Duitsland) van 1938, wat deur die Russe hervervaardig is onder die naam FED2 (1955) en later as die ZORCI (1955). Kameras wat in die sestiger jare gewild by die “fotograaf op straat” was, is die Asahi Pentax S3 en die Asahi Pentax S10.

Verskeie ou kameralense is ook in die uitstalling te sien. ‘n Besoek aan die uitstalling is beslis die moeite werd.

Enige iemand wat meer van die besondere oudhede te wete wil kom kan vir John McGregor by 060 735 8865 skakel – en nee, sy kameras is nie te koop nie.

Kameras uit toeka se dae

Gansbaai Courant

Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Embrace the PoDHoME Lifestyle with TinyBigHouse

Embrace the PoDHoME Lifestyle with TinyBigHouse

Step into a smarter, more flexible way of living with PoDHoMEs, where modern design meets practical living.

TinyBigHouse PoDHoMEs
The Truth About Anger

The Truth About Anger

Many people believe peace comes from controlling anger.

Autumn in Fynbos: The Secret Season of Bloom

Autumn in Fynbos: The Secret Season of Bloom

Tritoniopsis pulchra, Gladiolus meridionalis and Pauridia curculigoides are three autumn-flowering fynbos bulbs...

Grootbos Foundation
Treat Mom to a Special Mother’s Day Lunch

Treat Mom to a Special Mother’s Day Lunch

This Mother’s Day, we’re rolling out the red carpet (and definitely not the dirty dishes).

Great White House
Friendly, Professional Staff at PostNet Gansbaai

Friendly, Professional Staff at PostNet Gansbaai

At PostNet Gansbaai, we pride ourselves on offering friendly, professional service and a wide variety of products...

PostNet Gansbaai
Brushcutter Hire in Gansbaai

Brushcutter Hire in Gansbaai

If you think buying every garden tool is the way to go, that will get expensive fast.

Coastal Hire Gansbaai
See All Articles