Ons kinders lééf die see

Ons kinders lééf die see

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

Ons Kaapse kinders weet hoe om hulself besig te hou en die see is hulle speelplek.

Werner van Zyl (14) en sy niggie, Ceara de Gouveia (16) van Bloubergstrand  geniet hul somervakansie terdeë deur vroegoggend, wanneer die meeste mense nog slaap, te gaan tuna vang.

Wanneer die seisoendatums dit toelaat, gaan trek die ywerige jong man, wat ook ‘n junior WP-hengelaar is, kreef – en wat ‘n voorreg vir sy familie, want wat is nou lekkerder as die see wat blou voor jou lê, ‘n krefie op die kole en goeie wyn.  Dít is waarvoor Gansbaai bekend staan en dít is hoekom toeriste jaarliks hierheen stroom – om hierdie heerlikhede te beleef!

Benut die heerlikheid van die kreefseisoen.  Die seisoen is nog oop op die volgende datums:  31 Desember – asook 1 en 2 Januarie.  Benut hierdie datums, want die volgende krewe mag eers weer op 15 en 16 April getrek word.

Meer inligting oor die kreef- en viswetgewing kan verkry word van Palesa Mokomele, Direkteur Kommunikasiedienste (Visserye) Departement Landbou, Bosbou en Visserye by tel 082 904 1908 of 021 402 3702.

Ons kinders lééf die see

Gansbaai Courant

Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Why You Don’t Have to Say Yes to Everyone

Why You Don’t Have to Say Yes to Everyone

Always saying YES does not buy you worth.

Rewilding Festival and R1 Million Fundraising Goal

Rewilding Festival and R1 Million Fundraising Goal

GGAP has completed our mural gift for Mathilda at Groeneweide.

Choosing Exterior Paint Colours for South African Homes

Choosing Exterior Paint Colours for South African Homes

Bring a little South African colour home!

Golf Competition Results for 23 - 26 Sep 2026

Golf Competition Results for 23 - 26 Sep 2026

Golf Competition Results for 23 - 26 Sep 2026.

Gansbaai Golf Club
Meet the Woman Behind Elite Fires & Shutters

Meet the Woman Behind Elite Fires & Shutters

Behind Elite Fires & Shutters is Cornè Engelbrecht.

Elite Fires & Shutters
Overberg Geoscientists Group - October 2026 Newsletter

Overberg Geoscientists Group - October 2026 Newsletter

The latest Overberg Geoscientists Group newsletter is out!

See All Articles