Oujaarsvreugde by hengelklub

Oujaarsvreugde by hengelklub

Gansbaai Courant

Oujaarsvreugde vir hengelaars en gaste het hoogty gevier tydens die Birkenhead Boothengelklub se Oujaarsdans Saterdag, 31 Desember 2016 in die klubsaal. Jan Lourens het met sy Musiekfabriek van vroeg af almal se voete laat jeuk en die dansbaan het vol gebly.

Kort voor middernag het Jan ‘n groot horlosie op die skerm vertoon wat vir die aftel (“count down”) van die minute tot in 2017 gesorg het. Daarna het selfs vreemdes mekaar omhels met goeie wense vir 2017.

Ralph Gibbs, die klub se kroegman, se Oujaarsvreugde het verdubbel toe aangekondig word dat hy die wenner van ‘n spesiale geskenkpak (“raffle”) is wat uitgeloot was. Die geskenkpak het onder andere ‘n bottel duursame Bells whisky bevat en druiwekorrels wat in witblits geweek is, asook ‘n boek wat deur ‘n klublid, Frank Wolmarans geskryf is. Theresa de Wet het die kaartjie getrek en die oorhandiging gedoen. 

Oujaarsvreugde by hengelklub

Gansbaai Courant

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

The Houses of Dyer Island

The Houses of Dyer Island

One of the most frequently asked questions on our tours is “What are the houses for?”

NGC 3372 & NGC 2070, Eta Carinae & Tarantula Nebulae

NGC 3372 & NGC 2070, Eta Carinae & Tarantula Nebulae

Had half a gap last night and wanted to take a look at Nova Musca, but settled on eta Carinae & the Tarantula...

Cisca & Frikkie Wedding

Cisca & Frikkie Wedding

I had the privilege to photograph the wedding of Cisca & Frikkie.

Cheetah Camp

Cheetah Camp

Our cheetah camp has started to take shape!

Give yourself a break!

Give yourself a break!

It's summer time, who said that the fun is over...

Marine Big 5 Tours  - 18 January 2018

Marine Big 5 Tours - 18 January 2018

We had two trips out today, one in the late morning on our smaller vessel Whale Whisperer, and second on Dream Catcher...

See All Articles