Ex-leerder proef by almamater

‘n Gebore Gansbaaier en voormalige leerder van  Gansbaai Primêr, Liandro Lodewyk, is tans ‘n proef-student by sy almamater. Liandro is ‘n tweedejaar student aan die Universiteit van die Vrystaat. Sy boodskap aan leerders? “Werk hard, daar is volop geleenthede vir elkeen se toekomsdrome!”

Liandro (regs) is saam met Anine Volkwyn in haar graad 5.1 klas, met twee niggies in graad 5.1, Eldonay en  Farren Appel tussen hulle.

Liandro (regs) is saam met Anine Volkwyn in haar graad 5.1 klas, met twee niggies in graad 5.1, Eldonay en  Farren Appel tussen hulle.
GansbaaiCourantNew