André en Pieter 4BBB-wenners

André en Pieter 4BBB-wenners

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

Woensdag se Sloegsters-kompetisie is gewen deur George Hunt met 40 punte, gevolg deur Johan Coetzee 39, Piet du Toit 37, Jacques Nell 37, Solly Wessels 36, Daan Victor 36, Sextus Neethling 35, Pierre Pieterse 34, Andre Roos 34.

Naaste aan die penne was Jack Doyle op no’s 2 en 11, en Johan Coetzee op no’s 8 en 17. 

‘n Spog Twee word deur Johan Coetzee aangeteken op putjie no 11.

Donderdag het die Overberg Senior Sages op Gansbaai kom speel, en die formaat was 'n 4BBB Stableford met 48 spelers wat deelgeneem het. Die uitslag van die kompetisie was soos volg: Willie Tromp en Johan Pieterse 51, Deon Steen-kamp en Warren Kruger 46, Johan Coetzee en Bill Steyn 45, Paul Raad en Gert Coetzee 45, Andre Groenewald en Pierre Lombard 44, Gert Roodt en Charlie Bent 44.

Spog Twee's word aangeteken deur Johan Coetzee op putjie no 7 en Johan Pieterse op no 15.  Naaste aan die penne was Wessel Wessels op no’s 2 en 11, en Peter Pete op no’s 8 en 17. Die langste set op no’s 9 en 18 is deur Jerry Pienaar gewen.

Vrydag se 9-putjie OK Foods kompetisie is gewen deur Solly Wessels met 20 punte, gevolg deur Etienne Engelbrecht 18, George Hunt 17, Hennie Kriel 16, Andre Roos 15 en Leon Lombard 15.

Saterdag se kompetisie was 'n 4BBB Houespel, en die wenners was Andre Roos en Pieter Loubser met 60, gevolg deur Frannie van der Linde en Wessel Wessels 61, Lionel Johnson en Pine Pie-naar 62, Toni Sauter en Laurie Sauter 63, El Matthee en Solly Wessels 64, Jan le Roux en Leon Hattingh 65, Leon Lombard en Etienne Engelbrecht 65, Pierre Pie-terse en Johan Pieterse 66, Bev Swart en Steve Muller 67, Dawie Viljoen en Sextus Neethling.

Naaste aan die penne was Sextus Neethling op no’s 2 en 11.  Andre Roos en Dickie de Kock het die wyn laat vloei vir naaste aan die penne. 

Spog Twee's word aangeteken deur Leon Hattingh (2), Pieter Loubser (8) en Sextus Neethling (11).

Vrydag is dit weer Steak Braai - kom en geniet die braai en geselskap!

Volgende Saterdag se kompetisie is 'n Enkel Stableford.

Die Ligaspan slaan Saterdag om 12:00 af teen Theewaterskloof 2. Ons wens hulle die beste toe.

Johan Coetzee
082 878 0534
gbgholf@gmail.com

André en Pieter 4BBB-wenners

Gansbaai Courant

Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Why You Don’t Have to Say Yes to Everyone

Why You Don’t Have to Say Yes to Everyone

Always saying YES does not buy you worth.

Rewilding Festival and R1 Million Fundraising Goal

Rewilding Festival and R1 Million Fundraising Goal

GGAP has completed our mural gift for Mathilda at Groeneweide.

Choosing Exterior Paint Colours for South African Homes

Choosing Exterior Paint Colours for South African Homes

Bring a little South African colour home!

Golf Competition Results for 23 - 26 Sep 2026

Golf Competition Results for 23 - 26 Sep 2026

Golf Competition Results for 23 - 26 Sep 2026.

Gansbaai Golf Club
Meet the Woman Behind Elite Fires & Shutters

Meet the Woman Behind Elite Fires & Shutters

Behind Elite Fires & Shutters is Cornè Engelbrecht.

Elite Fires & Shutters
Overberg Geoscientists Group - October 2026 Newsletter

Overberg Geoscientists Group - October 2026 Newsletter

The latest Overberg Geoscientists Group newsletter is out!

See All Articles