Woensdag se Enkel Stableford kompetisie is gewen deur Niel Harrison met 44 punte, gevolg deur Steve Muller 41, Daan Victor 39, Piet du Toit 38, Etienne Engelbrecht 37, George Hunt 37, Dawie Viljoen 36, Solly Wessels 35, Pierre Pieterse 35 en Jack Doyle 32.
Naaste aan die penne was George Hunt op putjie no’s 2 en 11 en Niel Harrison op putjie no’s 8 en 17.
Vrydag se OK Foods 9-putjie kompetisie is gewen deur Solly Wessels met 19 punte gevolg deur Leon Hattingh 19, Daan Victor 18, George Hunt 18, Johannes van der Walt 18 en Andre Roos 15. Spog twee's word aangeteken deur Johannes van der Walt (8) en Leon Hattingh (2).
Saterdag se Maandelikse Houespel is gewen deur dr Hugo Groenewald met 66 net, gevolg deur George Hunt 68, Daan Victor 69, Johan Coetzee 71, Leon Hattingh 72, Andre Roos 73, Sextus Neethling 74, Leon Lombaard 74, Solly Wessels 75 en Pierre Pieterse 75. Naaste aan die penne was Kobus Nel op putjie no’s 2 en 11 en George Hunt op putjie no’s 8 en 17. Spog Twee's word aangeteken deur Hugo Groenewald (2) en Kobus Nel (11).
Liga: Die Ligaspan speel Saterdag op Caledon. Die span is Daan Victor, Jacques Nell, Johan Coetzee, George Hunt, Pieter Loubser en Sextus Neethlingh.
Volgende Saterdag se kompetisie is 'n Enkel Stableford.
Johan Coetzee, 082 878 0534, gbgholf@gmail.com