Dikkoppies word onder vlerk geneem

Twee meisies van die Generation School Hermanus,  Theresa-Belle Boothway en Charlotte Westerhout, was baie beïndruk met Overstrand Munisipaliteit se afbakening van ‘n dikkoppie broeipaar se nes met verkeerslinte agter die hofgebou.

Hulle het in samewerking met die munisipaliteit ‘n spesiale padteken daar laat aanbring: “Parking Bay Reserved for Mr & Mrs Dikkop”!

Twee meisies van die Generation School Hermanus,  Theresa-Belle Boothway en Charlotte Westerhout, was baie beïndruk met Overstrand Munisipaliteit se afbakening van ‘n dikkoppie broeipaar se nes met verkeerslinte agter die hofgebou. Hulle het in samewerking met die munisipaliteit ‘n spesiale padteken daar laat aanbring: “Parking Bay Reserved for Mr & Mrs Dikkop”!
GansbaaiCourantNew