Rooisteenbras en geelstert rekords spat in die Suidlig kompetisie

Rooisteenbras en geelstert rekords spat in die Suidlig kompetisie

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

Die rekords vir rooisteenbras en geelstert het behoorlik gespat tydens Overberg Boothengelklub se deelname aan die Suidlig kompetisie. Die kompetisie het op 27 en 28 Januarie 2017 te Struisbaai plaasgevind. Drie Overbergbote het ingeskryf: Kingfisher, Scarmax en Waypoint 1.

Twee van Overberg Boothengelklub se hengelaars het ‘n geelstert en rooisteenbras se vorige rekords oortref. Wat in gedagte gehou moet word, is dat slegs liggerei van 6kg lyn in die liga gebruik mag word, wat die rekords ‘n nog ‘n groter prestasie maak.

Piet Wessels het die rooisteenbrasrekord na net oor die 14kg laat opskuif. Tim Twine het nie op hom laat wag nie en verbeter die bestaande rekord vir ‘n geelstert na 13.99kg.

Voorsitter Johan van Zyl het nou wel nie ‘n rekord laat spat nie, maar spog ook met ‘n pragtige geelstert van 8.34kg.

Overberg Boothengelklub se twee juniors het besluit dat tuna die “in-vis” is. Divan Burger en Christoff Dahl het elk ‘n pragtige tuna gevang, met Christoff se tuna wat die skaal na 14.61kg laat aanskuif het.

DP Burger spog met 4 verskillende spesies en dit blyk dat dit sy puntetelling mooi kan laat opskuif.

Rooisteenbras en geelstert rekords spat in die Suidlig kompetisie

Gansbaai Courant

Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Why You Don’t Have to Say Yes to Everyone

Why You Don’t Have to Say Yes to Everyone

Always saying YES does not buy you worth.

Rewilding Festival and R1 Million Fundraising Goal

Rewilding Festival and R1 Million Fundraising Goal

GGAP has completed our mural gift for Mathilda at Groeneweide.

Choosing Exterior Paint Colours for South African Homes

Choosing Exterior Paint Colours for South African Homes

Bring a little South African colour home!

Golf Competition Results for 23 - 26 Sep 2026

Golf Competition Results for 23 - 26 Sep 2026

Golf Competition Results for 23 - 26 Sep 2026.

Gansbaai Golf Club
Meet the Woman Behind Elite Fires & Shutters

Meet the Woman Behind Elite Fires & Shutters

Behind Elite Fires & Shutters is Cornè Engelbrecht.

Elite Fires & Shutters
Overberg Geoscientists Group - October 2026 Newsletter

Overberg Geoscientists Group - October 2026 Newsletter

The latest Overberg Geoscientists Group newsletter is out!

See All Articles