Die Bron vereer met kano toekenning

Laerskool Die Bron in Stanford se kano-span is Vrydag, 3 Februarie 2017 in die Caledon Casino vereer met die toekenning: Ontwikkelende Kano-skoolspan van die Jaar 2016. Die skool is deel van die Wes-Kaapse Kanovaart Assosiasie en neem deel aan gebiedsbyeenkomste.

Vlnr mnr JP Naude (Waarnemende President van die Wes-Kaapse Sportkonfederasie), mnr LJO Pedro (Skoolhoof: Laerskool Die Bron) en mnr Bennette Bailey (Adjunk-direkteur van die Wes-Kaapse Provinsiale Departement van Kulturele Sake en Sport).

Laerskool Die Bron in Stanford se kano-span is Vrydag, 3 Februarie 2017 in die Caledon Casino vereer met die toekenning: Ontwikkelende Kano-skoolspan van die Jaar 2016. Die skool is deel van die Wes-Kaapse Kanovaart Assosiasie en neem deel aan gebiedsbyeenkomste. Vlnr mnr JP Naude (Waarnemende President van die Wes-Kaapse Sportkonfederasie), mnr LJO Pedro (Skoolhoof: Laerskool Die Bron) en mnr Bennette Bailey (Adjunk-direkteur van die Wes-Kaapse Provinsiale Departement van Kulturele Sake en Sport).
GansbaaiCourantNew