Buurtwag vir hele dorp gestig

Buurtwag vir hele dorp gestig

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

AfriForum se Overstrand tak het Saterdag 18 Februarie 2017 'n buurtwag in Gansbaai gestig.

“Die Overstrand area loop die afgelope paar maande gereeld deur onder insidente van georganiseerde misdaad, hoofsaaklik as gevolg van die dwelm- en perlemoen sindikate wat die misdaadtoneel hier oorgeneem het”, sê Thomas van Dalen, Afri-Forum se Wes-Kaapse koördineerder.

Die buurtwag stigting, wat deur 200 gemeenskapslede bygewoon is, is in die Gansbaai NG kerksaal gehou. “Die groot aantal mense wat die stigting bygewoon het, is 'n bewys daarvan dat die gemeenskap van die Overstrand, en in die besonder Gansbaai, keelvol is van die eskalasie van misdaad in ons area”, het Elmarie van Dalen, AfriForum se Overstrand tak voorsitter bygevoeg.

“Ons doelwit met die stig van die buurtwag, is om 'n verlengstuk, asook die oë en ore van die SAPD te wees. Ons is deeglik daarvan bewus dat die SAPD nie oor die nodige mannekrag en hulpbronne beskik om die misdaad in die Overstrand die hoof te bied nie”, het Mark Collings, die organiseerder van die buurtwag stigting afgesluit.

Buurtwag vir hele dorp gestig

Gansbaai Courant

Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Why You Don’t Have to Say Yes to Everyone

Why You Don’t Have to Say Yes to Everyone

Always saying YES does not buy you worth.

Rewilding Festival and R1 Million Fundraising Goal

Rewilding Festival and R1 Million Fundraising Goal

GGAP has completed our mural gift for Mathilda at Groeneweide.

Choosing Exterior Paint Colours for South African Homes

Choosing Exterior Paint Colours for South African Homes

Bring a little South African colour home!

Golf Competition Results for 23 - 26 Sep 2026

Golf Competition Results for 23 - 26 Sep 2026

Golf Competition Results for 23 - 26 Sep 2026.

Gansbaai Golf Club
Meet the Woman Behind Elite Fires & Shutters

Meet the Woman Behind Elite Fires & Shutters

Behind Elite Fires & Shutters is Cornè Engelbrecht.

Elite Fires & Shutters
Overberg Geoscientists Group - October 2026 Newsletter

Overberg Geoscientists Group - October 2026 Newsletter

The latest Overberg Geoscientists Group newsletter is out!

See All Articles