'n Eerste 'Blou Tee' vir vroue

'n Eerste 'Blou Tee' vir vroue

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

‘n Groepie dames het op spesiale uitnodiging van Raadslid Riana de Coning, Vrydagoggend, 17 Februarie 2017 'n gesellige “BLOU TEE” in die Farm Lady’s Shed bygewoon.

In haar toespraak het Riana die dames bedank vir hul ondersteuning en ook genoem dat daar letterlik duisende ander vroue in Gansbaai is wat ook die oggend daar moes wees. “Daarom het ek en Raadslid Moira Opperman besluit om voortaan op 'n meer gereelde basis so 'n teegeleentheid aan te bied,” het Riana gesê. “Die volgende byeenkoms sal in Blompark wees. Die besonderhede sal later bekend gemaak word.”

Sy het ook die vroue verseker dat hulle 'n groot bydrae tot die sukses van die party in Suid-Afrika lewer.

“Vroue dink nie net met emosie nie, maar is ook fyn intelektuele strategiese beplanners en daarom is dit noodsaaklik vir ons land se toekoms om nou al aan die werk te spring en ondersteuning te werf vir die 2019 verkiesing - nie net in ons gesinne en families nie, maar ook in die onderskeie gemeenskappe,” het sy gesê.

Riana het na die DA-leier, Mmusi Maimane, se persverklaring na aanleiding van die “rampspoedige SONA” in die parlement verwys, en die volgende aangehaal:  

“We cannot wait any longer.......We need a move-ment of people who love South Africa and hate seeing it go this way, a movement of people that stand united behind an idea of what South Africa can be. South Africans deserve a new, government that puts them and their future first - let's organise, get to work, raise money and drive the effort to save South Africa.”

Riana het die gesellige tee-oggend afgesluit deur die dames te verseker dat kleur nie vir die DA bestaan nie - behalwe natuurlik BLOU!

'n Eerste 'Blou Tee' vir vroue

Gansbaai Courant

Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Florilegium Developing Story

Florilegium Developing Story

These images tell a story that we plan to share using botanical art.

Grootbos Foundation
Overstrand Tourism Diary: 22 - 27 April 2026

Overstrand Tourism Diary: 22 - 27 April 2026

Here’s the latest Overstrand Tourism Diary!

Gansbaai Tourism
Gans-Berg News - 24 April 2026

Gans-Berg News - 24 April 2026

This week’s edition of Gans-Berg News brings you the stories shaping our community.

Gans-Berg Nuus / News
Rescue on the Move

Rescue on the Move

Every rescue begins with a journey.

BARC Animal Welfare
Grootbos Foundation Conservation Volunteer Experience

Grootbos Foundation Conservation Volunteer Experience

Volunteer Hamish Philipson has been with the Grootbos Foundation for the past two weeks to learn more about the work of the Grootbos Foundation.

Grootbos Foundation
When Inner Worth Meets Outer Reality

When Inner Worth Meets Outer Reality

It is about the gap between what we expect externally…

See All Articles