Overberg weeg mooi visse in

Overberg weeg mooi visse in

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

Overberg Kushengelklub se manne moes eers ‘n week lank hard aan die verbeteringe van hul klubhuis werk voordat gehengel kon word.

Hulle het gelukkig genoeg krag oorgehad vir verlede Saterdag, 25 Februarie 2017 se klubkompetisie, aangesien pragtige steenbrasse, kabeljoue en bellmanne ingeweeg is.

Eldo Marais, Klubkampioen van 2016, het seker gemaak hy begin 2017 ook goed met die grootste vis, ‘n steenbras (5.22kg), wat hom ook die swaarste sak (5.22kg) laat inweeg het.

Oubaas Lesch, die klub se “veteraan” kushengelaar, se steenbras van 4.60kg was die tweede grootste vis van die dag.  Pieter Marais se steenbras van 4.26kg het die 3de plek aan hom besorg.

Elba Tredoux van Overstrand Kushengelklub vertel dat ‘n vrolike atmosfeer geheers het, met gesellige saamkuier om braaivleisvure gedurende die aand.

“Dit was ook ‘n spesiale dag vir Mynhard en Christa van Niekerk, wat hul 50ste huweliksherdenking gevier het,” vertel Elba.

Volgens haar is dit verblydend dat die klub in getalle groei en sterk kompetisie word vanjaar verwag.  Sy sê die nuwe klubhuis en die gesellige saamkuier daar, speel beslis ‘n positiewe rol onder die klublede.

Belangstellendes om aan te sluit kan vir Leibrandt van Niekerk by 028 384 1333 skakel.

Overberg weeg mooi visse in

Gansbaai Courant

Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Why You Don’t Have to Say Yes to Everyone

Why You Don’t Have to Say Yes to Everyone

Always saying YES does not buy you worth.

Rewilding Festival and R1 Million Fundraising Goal

Rewilding Festival and R1 Million Fundraising Goal

GGAP has completed our mural gift for Mathilda at Groeneweide.

Choosing Exterior Paint Colours for South African Homes

Choosing Exterior Paint Colours for South African Homes

Bring a little South African colour home!

Golf Competition Results for 23 - 26 Sep 2026

Golf Competition Results for 23 - 26 Sep 2026

Golf Competition Results for 23 - 26 Sep 2026.

Gansbaai Golf Club
Meet the Woman Behind Elite Fires & Shutters

Meet the Woman Behind Elite Fires & Shutters

Behind Elite Fires & Shutters is Cornè Engelbrecht.

Elite Fires & Shutters
Overberg Geoscientists Group - October 2026 Newsletter

Overberg Geoscientists Group - October 2026 Newsletter

The latest Overberg Geoscientists Group newsletter is out!

See All Articles