Gansbaai ryk aan water

Die Kraaiboschdam op die Lomond wynlandgoed was die afgelope week die speelplek van honde, kinders en hengelaars tydens dié landgoed se oesfees.

Die vennootskap tussen Gansbaai munisipaliteit en Lomond wynlandgoed betreffende dié dam, het daartoe gelei dat Gansbaai nie soos die res van die Wes-Kaap met ‘n waterkrisis sit nie.

Die Kraaiboschdam op die Lomond wynlandgoed was die afgelope week die speelplek van honde, kinders en hengelaars tydens dié landgoed se oesfees. Die vennootskap tussen Gansbaai munisipaliteit en Lomond wynlandgoed betreffende dié dam, het daartoe gelei dat Gansbaai nie soos die res van die Wes-Kaap met ‘n waterkrisis sit nie.