Rooi Roman hap sardyn

Hierdie mooi rooi roman wat die skaal op 2.5kg getrek het, is verlede Vrydag vanaf die boot ‘Geelstert’ voor die Dangerpoint vuurtoring ingekatrol. 

Die trotse hengelaar, Thys Fourie van Franskraal het sardyn as aas gebruik. Sy bootmaat was Frans de Wet.

Hierdie mooi rooi roman wat die skaal op 2.5kg getrek het, is verlede Vrydag vanaf die boot ‘Geelstert’ voor die Dangerpoint vuurtoring ingekatrol.  Die trotse hengelaar, Thys Fourie van Franskraal het sardyn as aas gebruik.  Sy bootmaat was Frans de Wet.
GansbaaiCourantNew