Skud jou sak vir ons matrieks

Stop-stop - ek is ‘n matriekfeetjie!  Elisma Smit is een van Gansbaai Academia se matriekleerlinge wat Saterdag ons dorp se hoofstraat gaan opvrolik met dié skool se blikkieskudprojek ten bate van die matriekfonds. 

Die matrieks vra mooi dat motoriste en voetgangers solank hul muntstukke bymekaar moet maak vir die blikke en vrygewig moet bydra.  Dit is die eerste keer dat die skool ‘n blikskud-insameling hou.  Note is natuurlik ook welkom!

Stop-stop - ek is ‘n matriekfeetjie!  Elisma Smit is een van Gansbaai Academia se matriekleerlinge wat Saterdag ons dorp se hoofstraat gaan opvrolik met dié skool se blikkieskudprojek ten bate van die matriekfonds.  Die matrieks vra mooi dat motoriste en voetgangers solank hul muntstukke bymekaar moet maak vir die blikke en vrygewig moet bydra.  Dit is die eerste keer dat die skool ‘n blikskud-insameling hou.  Note is natuurlik ook welkom!
GansbaaiCourantNew