Reeds tuis in nuwe haarsalon

Hair for You het onlangs na 23 jaar 3 maande en 3 weke na ‘n nuwe perseel in Germishuysstraat 16 verskuif.  Die drie haarkapsters was vroegoggend reeds druk besig toe hulle hul nuwe deure vir besigheid oopskuif op 5 April. 

Hier neem Liezel Otto, Corinne Swart (die eienaar) en Russi Brett ‘n vinnige ruspose.  Hoewel hulle baie bekommerd was oor die verskuiwing van hulle Telkomlyn, werk alles weer klopdisselboom.

Hier neem Liezel Otto, Corinne Swart (die eienaar) en Russi Brett ‘n vinnige ruspose.  Hoewel hulle baie bekommerd was oor die verskuiwing van hulle Telkomlyn, werk alles weer klopdisselboom.
GansbaaiCourantNew