Christo redentor! Christ has risen! Opgestane Christus

Christo redentor! Christ has risen! Opgestane Christus! Dit was die tema van pastoor Hildi Pansergrouw tydens die Family Church se diens  Sondag, 23 April.

Gansbaai se gewilde NGK-koor het op versoek van die gemeente tydens die diens opgetree, met Aletta Löchner as koorleier en Annelene Reinke as begeleier.

Christo redentor! Christ has risen! Opgestane Christus! Dit was die tema van pastoor Hildi Pansergrouw tydens die Family Church se diens  Sondag, 23 April. Gansbaai se gewilde NGK-koor het op versoek van die gemeente tydens die diens opgetree, met Aletta Löchner as koorleier en Annelene Reinke as begeleier.
GansbaaiCourantNew