Bak saam met SA se gunsteling tannies

Die eerlike en onopgesmukte kos van Koelsoem Kamalie en Flori Schrikker, uit die hartjie van Bonteheuwel op die Kaapse Vlakte, het Suid-Afrikaners geheel en al betower.

Koelsoem en Flori, Suid-Afrika se gunsteling-tannies, is terug met hul tweede boek, Soettand.  In dié boek deel hulle poedings en soetgebak wat dekades lank al familiegunstelinge is, soos Ouma Rose se doekpoeding, tapiokapoeding, lemoenkoekies, saboeras, Yuwin se waatlemoenysies, broodpoeding met ‘n verskil, Hertzoggies en die berugte Tweegevrietjies.

Een leser van die Gansbaai Courant kan die boek wen.  Sms die antwoord op die onderstaande vraag, jou naam en van na 082 561 8655.  Die vraag:  Watter restaurant adverteer huiskos vir Sondae?

Koelsoem en Flori, Suid-Afrika se gunsteling-tannies, is terug met hul tweede boek, Soettand. 
GansbaaiCourantNew