Goue ererolle vir musiekleerlinge

Pieter van der Merwe se 3 ALMSA musiekleerders, wat onlangs hul welver-diende sertifikate ontvang het, spog met Goue Ere-rolle en Teorie persen-tasies van hoër as 90%.

Vlnr is Elmar van der Westhuizen (Graad 1 Teorie - 96% met ‘n Goue Ererol; Kitaar Voorgraad 1 - 93% met ‘n Goue Ererol), Elmar se suster, Cara van der Westhuizen (Graad 1 Teorie - 95% met ‘n Ererol; Klavier Voorgraad 1 - 93% met ‘n Goue Ererol) en die ervare Tiaan le Roux Boshoff (Sang Graad 6 - 90% met ‘n Ererol).

Pieter van der Merwe se 3 ALMSA musiekleerders, wat onlangs hul welver-diende sertifikate ontvang het, spog met Goue Ere-rolle en Teorie persen-tasies van hoër as 90%. Vlnr is Elmar van der Westhuizen (Graad 1 Teorie - 96% met ‘n Goue Ererol; Kitaar Voorgraad 1 - 93% met ‘n Goue Ererol), Elmar se suster, Cara van der Westhuizen (Graad 1 Teorie - 95% met ‘n Ererol; Klavier Voorgraad 1 - 93% met ‘n Goue Ererol) en die ervare Tiaan le Roux Boshoff (Sang Graad 6 - 90% met ‘n Ererol).
GansbaaiCourantNew