Franskraal Buurtwag ontvang sertifikaat

Franskraal Buurtwag spog met ‘n akkreditasie-sertifikaat wat hulle onlangs ontvang het.  Die seremonie op 28 April, het in Struisbaai plaasgevind waartydens minister Dan Plato namens die Wes-Kaapse Provinsiale Regering aan die buurtwagte van Grabouw tot in Struisbaai die sertifikaatplegtigheid waargeneem het.

Vlnr is John Galvin, ('n Buurtwaglid) wat die sertifikaat namens Franskraal Buurtwag van minister Dan Plato in ontvangs geneem het. Langs hulle staan Lucille Mangiagalli (Polisiëringsforum) en Brig Heilbron.

Franskraal Buurtwag spog met ‘n akkreditasie-sertifikaat wat hulle onlangs ontvang het.  Die seremonie op 28 April, het in Struisbaai plaasgevind waartydens minister Dan Plato namens die Wes-Kaapse Provinsiale Regering aan die buurtwagte van Grabouw tot in Struisbaai die sertifikaatplegtigheid waargeneem het. Vlnr is John Galvin, ('n Buurtwaglid) wat die sertifikaat namens Franskraal Buurtwag van minister Dan Plato in ontvangs geneem het. Langs hulle staan Lucille Mangiagalli (Polisiëringsforum) en Brig Heilbron.
GansbaaiCourantNew