7's rugbydag was 'n groot sukses

7's rugbydag was 'n groot sukses

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

Laerskool Gansbaai het op Saterdag, 22 April 2017 weer eens hul jaarlikse 7’s Rugbydag met groot sukses aangebied.

In die toekoms sal hierdie dag se wedstryde as die Overberg Wealth & Risk Management Sevens bekendstaan.

Vanjaar se deelnemende laerskole was Gansbaai Primêr (Blompark) en Laerskool Okkie Smuts (Stanford). Curro  Hermanus en Kleinmond Laerskool het saam met Laerskool Gansbaai onderskeidelik in die o/9-, o/11- en o/13-vlakke meegeding.

Die o/9’s van Laerskool Gansbaai het in hul ouderdomsgroep met die louere weggestap met drie  wenne en een gelykopwedstryd.

Onder die o/11’s was dit weer Laerskool Okkie Smuts wat met twee wen- en twee gelykopwedstryde Laerskool Gansbaai naelskraap geklop het.

Gansbaai moes ‘n bitter pil sluk toe hulle ‘n drie ‘n oomblik nadat die eindfluitjie geblaas het, gedruk het wat nie toegeken kon word nie.

Onder die 1ste spanne (o/13’s), was dit weer eens die span van Laerskool Gansbaai wat geseëvier het.

Hulle was die enigste span wat al vier hul wedstryde gewen het, waartydens hulle 16 drieë gedruk het en slegs 2 afgestaan het.

Die o/13’s van Laerskool Okkie Smuts was in die tweede plek met drie oorwinnings en Gansbaai Primêr in die derde plek.

AJ Bosch van Laerskool Gansbaai se o/13-span is na afloop van die dag as Speler van die Toernooi aangewys.

Laerskool Gansbaai bedank graag al die spelers, ouers, borge en ondersteuners wat tot die dag se sukses bygedra het.

7's rugbydag was 'n groot sukses

Gansbaai Courant

Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Why You Don’t Have to Say Yes to Everyone

Why You Don’t Have to Say Yes to Everyone

Always saying YES does not buy you worth.

Rewilding Festival and R1 Million Fundraising Goal

Rewilding Festival and R1 Million Fundraising Goal

GGAP has completed our mural gift for Mathilda at Groeneweide.

Choosing Exterior Paint Colours for South African Homes

Choosing Exterior Paint Colours for South African Homes

Bring a little South African colour home!

Golf Competition Results for 23 - 26 Sep 2026

Golf Competition Results for 23 - 26 Sep 2026

Golf Competition Results for 23 - 26 Sep 2026.

Gansbaai Golf Club
Meet the Woman Behind Elite Fires & Shutters

Meet the Woman Behind Elite Fires & Shutters

Behind Elite Fires & Shutters is Cornè Engelbrecht.

Elite Fires & Shutters
Overberg Geoscientists Group - October 2026 Newsletter

Overberg Geoscientists Group - October 2026 Newsletter

The latest Overberg Geoscientists Group newsletter is out!

See All Articles