Mooi rooistomp uitgetrek

Rikus de Wet van Franskraal, ‘n lid van die Birkenhead Boothengelklub, kon ‘n week gelede spog met ‘n allemintige rooistomp van 3.8kg. Hy het die vis vanaf Jean Downing, wedstrydsekretaris van die klub, se boot, Releks 2 met sardyn gevang. Jammer dit was nie ‘n klubkompetisie nie, Rikus, dan sou jy “voor in die koor” gewees het!

GansbaaiCourantNew