Moeg vir inpak - koop huis op 91

Moeg vir inpak - koop huis op 91

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

Wanneer ‘n 91-jarige man huis koop en ‘n 79-jarige eiendomsagent beklink die transaksie, is dit ‘n noemenswaardige gebeurtenis. Dit is egter nie heeltemal te vreemd vir Gansbaai wat ‘n gewilde aftreedorp is nie.

Genoeg is genoeg

Die afgetrede kaptein Willem van der Merwe van Pearly Beach wat sy lewe lank in huurhuise gewoon het, het gevoel hy het nou genoeg rondgetrek toe die huis waar hy gehuur het, verkoop is.

Met die skaarste aan huurhuise, het hy besluit dit is tyd om sy eie huis te koop - en dit is nie sommer ‘n huisie nie, dit is ‘n huis.

Die 79-jarige Petrus du Preez van Petrus Eiendomme, het die transaksie beklink.

“Oom Willem is baie gesteld op sy privaatheid en hou nie van te veel publisiteit nie, maar het darem ingewillig om met sy bottel rooiwyn afgeneem te word,” het Petrus gesê. Petrus het die wyn geskenk om sy kliënt geluk te wens met sy nuwe huis.

Angela

Willem se eggenote, Angela, word by Huis Breda versorg en sy dogter Engela en skoonseun, emeritus predikant, ds Hennie Basson, is darem daar om hom by te staan. 

Hulle neem hom op ‘n gereelde basis vir besoeke aan Angela, “vir wie hy nou al vir meer as 60 jaar baie lief is.”

Moeg vir inpak - koop huis op 91

Gansbaai Courant

Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Why You Don’t Have to Say Yes to Everyone

Why You Don’t Have to Say Yes to Everyone

Always saying YES does not buy you worth.

Rewilding Festival and R1 Million Fundraising Goal

Rewilding Festival and R1 Million Fundraising Goal

GGAP has completed our mural gift for Mathilda at Groeneweide.

Choosing Exterior Paint Colours for South African Homes

Choosing Exterior Paint Colours for South African Homes

Bring a little South African colour home!

Golf Competition Results for 23 - 26 Sep 2026

Golf Competition Results for 23 - 26 Sep 2026

Golf Competition Results for 23 - 26 Sep 2026.

Gansbaai Golf Club
Meet the Woman Behind Elite Fires & Shutters

Meet the Woman Behind Elite Fires & Shutters

Behind Elite Fires & Shutters is Cornè Engelbrecht.

Elite Fires & Shutters
Overberg Geoscientists Group - October 2026 Newsletter

Overberg Geoscientists Group - October 2026 Newsletter

The latest Overberg Geoscientists Group newsletter is out!

See All Articles