Laat jou voete vir jou hart praat

Sanger, Snotkop sê: "Dra jou Tekkies op Vrydag, 26 Mei 2017 en koop ‘n plakkertjie vir R10 om jou deelname te toon." Belangriker as dit, laat jou voete (tekkies) jou na ‘n liefdadigheidsorganisasie dra waar jou hart is. Dra dan by tot die groot nood rondom jou, met onder andere skenkings van nie-bederfbare kruideniersware of klere. Nasionale Tekkiedag is reeds vir die afgelope 4 jaar deel van die Suid-Afrikaanse kalender en tot op hede is sowat R22m op grondvlak al ingesamel.

GansbaaiCourantNew