Rare Sampioen

Bennie Walker van De Kelders het hierdie yslike groot sampioen by Die Plaat opgetel.  Dit lyk byna soos ‘n mosbrood. Is daar enige van ons lesers wat dit kan identifiseer?  Ons hoor graag van u - skakel Hardus Botha by 082 786 0494.

Bennie Walker van De Kelders het hierdie yslike groot sampioen by Die Plaat opgetel.  Dit lyk byna soos ‘n mosbrood. Is daar enige van ons lesers wat dit kan identifiseer?  Ons hoor graag van u – skakel Hardus Botha by 082 786 0494.
GansbaaiCourantNew_1496391212