Vier geslagte byeen

Die 82-jarige Hermine Groenewald, ‘n lidmaat van die plaaslike NG Kerk, was bevoorreg om by te staan met die doop van haar tweede agterkleinkind, Jaco Geldenhuys. Jaco is op 21 November verlede jaar gebore en is verlede Sondag deur ds Dirk van Dyk gedoop. Hermine het 3 kinders, 6 kleinkinders en 2 agterkleinkinders.

Die 82-jarige Hermine Groenewald, ‘n lidmaat van die plaaslike NG Kerk, was bevoorreg om by te staan met die doop van haar tweede agterkleinkind, Jaco Geldenhuys.  Jaco is op 21 November verlede jaar gebore en is verlede Sondag deur ds Dirk van Dyk gedoop. Hermine het 3 kinders, 6 kleinkinders en 2 agterkleinkinders. Van links is die 4 geslagte: oumagrootjie Hermine, haar dogter, Corine Swart  op die inlasfoto, haar kleindogter, Janine Geldenhuys en die dopeling, Jaco wat deur sy pa, Chris Geldenhuys vasgehou word.
GansbaaiCourantNew_1497008181