Rolbal wys klubkampioene aan

Rolbal wys klubkampioene aan

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

Tommie van Niekerk en Linda Rossouw is onder luide toejuiging Vrydagaand, 26 Mei onderskeidelik as Franskraal Rolbalklub se mans en dames klubkampioene aangewys.

Die ander uitslae is soos volg: 

Gekose damespare - Anne-marie Botha en Kay Puttick (goud), Judith Vorster en Annie Smit (silwer);

Gekose manspare - Sakkie van Zyl en Roelof Eksteen (goud), Jaco Swart en Johan  Fick (silwer);

Geslote damespare: Lani Swart en Martie Fourie (goud), Kay Puttick en Marie  Pretorius (silwer);

Geslote manspare: Peet Neethling en Johan Fick (goud), Roelof Eksteen en Theuns Roodman (silwer);

Gekose gemengde pare: Lani Swart en Jaco Swart (goud), Roelof Eksteen en Lerina Ferreira (silwer);

Geslote driespel: Victor Breach, Linda Rossouw en Chris Malec (goud) en Johan Fick, Pieter Beukes en Lerina Ferreira (silwer).

2 bal enkelspel dames: Lani Swart (goud) en Judith Vorster (silwer);

2 bal enkelspel mans: Jaco Swart (goud) en Sakkie van Zyl (silwer);

Ope voorgee enkelspel: Jaco  Swart (goud) en Roelof Eksteen (silwer);

Dames enkelspel: Linda Rossouw (goud) en Hettie Lass (silwer);

Mans enkelspel: Tommie van Niekerk (goud) en Roelof  Eksteen (silwer);

Lerina is ook aangewys as die mees belowende beginner, met André in die opvolgposisie.

Roelof Eksteen en Jaco Swart is vereer vir die uitstekende taak wat hulle verrig op die rolbalbaan en Lani Swart en Archie Chambers omdat hulle altyd meer doen as wat van hulle verwag word.

Rolbal wys klubkampioene aan

Gansbaai Courant

Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Why You Don’t Have to Say Yes to Everyone

Why You Don’t Have to Say Yes to Everyone

Always saying YES does not buy you worth.

Rewilding Festival and R1 Million Fundraising Goal

Rewilding Festival and R1 Million Fundraising Goal

GGAP has completed our mural gift for Mathilda at Groeneweide.

Choosing Exterior Paint Colours for South African Homes

Choosing Exterior Paint Colours for South African Homes

Bring a little South African colour home!

Golf Competition Results for 23 - 26 Sep 2026

Golf Competition Results for 23 - 26 Sep 2026

Golf Competition Results for 23 - 26 Sep 2026.

Gansbaai Golf Club
Meet the Woman Behind Elite Fires & Shutters

Meet the Woman Behind Elite Fires & Shutters

Behind Elite Fires & Shutters is Cornè Engelbrecht.

Elite Fires & Shutters
Overberg Geoscientists Group - October 2026 Newsletter

Overberg Geoscientists Group - October 2026 Newsletter

The latest Overberg Geoscientists Group newsletter is out!

See All Articles