Sopaand - 'n Kuur teen die winterkoue

Met die bitsige wintergogga wat deesdae vroegaand al byt, het die Birkenhead Boothengelklub besluit om Saterdag, 3 Junie ‘n warm sopaand te hou. Die Musiekfabriek van Jan Lourens het nie net vir voetejeuk dansmusiek gesorg nie, maar Jan het ook van sy uitstekende lugfoto’s vertoon wat hy met sy hommeltuig geneem het. Daar is gesellig saam gekuier. Hier by een van die tafels sit van links Derrick Jerrard en Annette Lötter saam met Andre en Judy Voster. 

GansbaaiCourantNew_1497533932