Craven-week kaptein

Gansbaaier, Michael-John Otto (17) is onlangs as kaptein van sy span gekies vir die Craven-week rugbytoernooi. Michael-John speel flank en is ‘n leerling van Hermanus Hoërskool. Sy trotse ouers is Hendry en Stefnie Otto.

GansbaaiCourantNew_1500627105