Nie aldag se rooi steenbras

Nico van Eeden van Gansbaai het goeie rede om breë bors rond te stap. Dit is nie aldag wat ‘n enorme rooi steenbras van 5.8kg boot toe getrek word nie. Nico het dit vanaf sy boot, C-Rot op Dinsdag, 11 Julie, sowat 3 seemyl vanaf die punt, met sardyn as aas reggekry.

GansbaaiCourantNew_1500627174