Beaufort-Wes met noordoos van agter

Beaufort-Wes met noordoos van agter

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

Beaufort-Wes was verlede Saterdag aan die beurt en met die noordoos wind van agter het die manne geweet dinge kan net goed verloop vir die duiwe.

Die duiwe is om 09:30 losgelaat en het dadelik koers gekry na Gansbaai. Hoe nader die duiwe aan die Overberg beweeg het, hoe meer het die windrigting verander. Dit het veroorsaak dat die duiwe later ‘n sterk noordweste wind van voor moes trotseer, maar tog het hulle goed gedoen.

Die eerste Jong duif is om 15:01 ingeklok en die eerste Ope duif om 15:08.

Die duiweboer wat die breedste geglimlag het, is A Leonard van Buffeljachts wat sy eerste wedvlug vir 2017 gewen het. Wat sy prestasie des te meer besonders maak, is dat dit ‘n dubbelwen was: Sy Jong duif en sy Ope duif was eerste tuis.

Daardeur het hy aan die 2016 Kampioen, asook die duiweboere van OPU (Overberg Posduif Unie) getoon dat hy nie ‘n katjie is wat sonder handskoene aangepak moet word nie.

Volgende week is Victoria-Wes aan die beurt.

Atman Wildschut

Beaufort-Wes se uitslae van 8 Julie 2017:

Jong Duiwe

  • A Leonard 1ste, 2de, 9de, 10de, 18de
  • H Hitgé 3de, 12de, 13de
  • N Stevens (Jnr) 4de, 11de, 14de
  • N Stevens (Snr) 5de, 20ste
  • JJ Swart 6de, 7de, 15de
  • P Saal 8ste, 16de, 17de
  • L Fourie 19de

Ope Duiwe

  • A Leonard 1ste, 2de, 3de, 13de
  • N Stevens (Jnr) 4de, 6de, 8ste, 12de, 17de, 20ste
  • P Saal 5de, 14de
  • A Vorster 7de
  • JJ Swart 9de, 16de
  • A Scheepers 10de
  • C Kruger 11de
  • H Hitgé 15de, 18de
  • L Fourie 19de
Beaufort-Wes met noordoos van agter

Atman Wildschut

Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Why You Don’t Have to Say Yes to Everyone

Why You Don’t Have to Say Yes to Everyone

Always saying YES does not buy you worth.

Rewilding Festival and R1 Million Fundraising Goal

Rewilding Festival and R1 Million Fundraising Goal

GGAP has completed our mural gift for Mathilda at Groeneweide.

Choosing Exterior Paint Colours for South African Homes

Choosing Exterior Paint Colours for South African Homes

Bring a little South African colour home!

Golf Competition Results for 23 - 26 Sep 2026

Golf Competition Results for 23 - 26 Sep 2026

Golf Competition Results for 23 - 26 Sep 2026.

Gansbaai Golf Club
Meet the Woman Behind Elite Fires & Shutters

Meet the Woman Behind Elite Fires & Shutters

Behind Elite Fires & Shutters is Cornè Engelbrecht.

Elite Fires & Shutters
Overberg Geoscientists Group - October 2026 Newsletter

Overberg Geoscientists Group - October 2026 Newsletter

The latest Overberg Geoscientists Group newsletter is out!

See All Articles