Kom luister: Finansies - dit raak ons almal

Kom luister: Finansies - dit raak ons almal

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

Kom luister na Johan Prins, ‘n finansiële adviseur van Tygervallei wanneer hy Dinsdagmiddag by die VLV byeenkoms gesels oor dit wat almal se sakke raak: finansies.

Die VLV het ook ‘n plaaslike spreker genooi wat sy wenke sal deel en ook al die pyne waardeur ‘n entrepreneur gaan. Maryne Rossouw van Kleinbaai, sal ‘n voorlesing doen.

Die byeenkoms vind Dinsdagmiddag om 15:00 by die Pretoriussaal plaas.

Sameroepster is Mariana van Rensburg. Kom geniet die middag saam met haar en haar gasvrouens.

‘n Kunswerkswinkel deur Ronel de Villiers, waartydens die kuns van dekselversiering bemeester is, was kreatief en ontspannend tydens die VLV se vorige vergadering. Geverfde deksels rond ‘n potjie ingelegde produk mooi af en is ‘n pragtige geskenk.

Dekseltjies is geverf en prentjies uit servette geknip en “gepodge”.

Dieselfde middag het Michell Fourie van IZINKI, die dames geleer om houthangers te verf en te versier met blomme en ander dekoratiewe items. 

Michelle Marais was die genooide gasspreker, tydens die Julie vergadering.  Sy het vertel van haar studie-sentrum waar kinders met huiswerk gehelp word deur gesonde studiemetodes toe te pas. Kinders word gemotiveer en as individue elk met ‘n eie persoonlikheid en omstandigheid behandel. Vir Michelle is die sentrum ‘n persoonlike roeping, God se stem en haar liefde vir kinders. Haar missie is om ‘n veilige hawe vir kinders te skep en dit kry sy met energieke entoesiasme reg!

Kom luister: Finansies - dit raak ons almal

Gansbaai Courant

Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

WHEN KINDNESS BECOMES AN INVITATION TO BE TAKEN FOR GRANTED

WHEN KINDNESS BECOMES AN INVITATION TO BE TAKEN FOR GRANTED

Last week, we explored how many people spend their lives searching for recognition...

Meet Patch - Looking for His Forever Home!

Meet Patch - Looking for His Forever Home!

Patch was brought to BARC as a stray (although we think he may have rescued himself!).

BARC Animal Welfare
SINGO BINGO IS BACK AT THE BOATHOUSE!

SINGO BINGO IS BACK AT THE BOATHOUSE!

Think you know your music? Then it's time to put your ears to the test at our exciting Singo Bingo Night!

Stoep Enclosure Completed with Bronze Aluminium Elite Sliding Windows

Stoep Enclosure Completed with Bronze Aluminium Elite Sliding Windows

A well-designed stoep adds real value to a home, but open spaces are not always practical in changing weather conditions.

Payment Dates for the Financial Year

Payment Dates for the Financial Year

Payment Dates for the Financial Year.

Gans-Berg Nuus / News - 19 June 2026 Edition

Gans-Berg Nuus / News - 19 June 2026 Edition

The latest edition of Gans-Berg News is out now!

Gans-Berg Nuus / News
See All Articles