Nie net klein galjoentjies nie

Nie net klein galjoentjies nie

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

Overberg Kushengelklub wou Saterdag, 22 Julie 2017 graag vir ander hengelaars wys hulle vang nie net “klein galjoentjies” soos in ‘n vorige berig vermeld is nie.

“Die lieflike mosselkraker van 7.7kg deur Oubaas Lesch is onder andere ‘n bewys daarvan,” vertel Elba Roux van die klub. “Oubaas was ook die trotse  wenner van die dag, met Sihan Toua in die tweede plek.”

Elba verwys daarna dat hulle tydens die kompetisie net weer opnuut besef het hoe gelukkig hulle is om in Gansbaai-omgewing te kan bly.

Dit was  ‘n perfekte hengeldag en goeie vangste is opgelewer. Saam met ‘n gesellige saamkuieraand met vriende by die Klubhuis, kan daar nie vir meer gevra word nie.

Die klub se bekwame fondsinsamelaar, Mynhard van Niekerk, het die pragtige bedrag van R1 100 onder die hengelaars ingesamel, wat aan Herberg-aan-See Tehuis vir Bejaardes oorhandig sal word. “Die klub wil dan ook ander sportklubs uitdaag om ‘n bydrae aan ons plaaslike Tehuis vir Bejaardes te maak.

Nie net klein galjoentjies nie

Gansbaai Courant

Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Why You Don’t Have to Say Yes to Everyone

Why You Don’t Have to Say Yes to Everyone

Always saying YES does not buy you worth.

Rewilding Festival and R1 Million Fundraising Goal

Rewilding Festival and R1 Million Fundraising Goal

GGAP has completed our mural gift for Mathilda at Groeneweide.

Choosing Exterior Paint Colours for South African Homes

Choosing Exterior Paint Colours for South African Homes

Bring a little South African colour home!

Golf Competition Results for 23 - 26 Sep 2026

Golf Competition Results for 23 - 26 Sep 2026

Golf Competition Results for 23 - 26 Sep 2026.

Gansbaai Golf Club
Meet the Woman Behind Elite Fires & Shutters

Meet the Woman Behind Elite Fires & Shutters

Behind Elite Fires & Shutters is Cornè Engelbrecht.

Elite Fires & Shutters
Overberg Geoscientists Group - October 2026 Newsletter

Overberg Geoscientists Group - October 2026 Newsletter

The latest Overberg Geoscientists Group newsletter is out!

See All Articles