Gansbaai Posduifuitslae

Gansbaai Posduifuitslae

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

Dit is week ses en die program is al by Victoria-Wes en is besig om te kook.

Die manne is besig om lelik stof in mekaar se oë te skop. Soos reeds gesien is, was dit met die Beaufort-Wes wedvlug eenrigtingverkeer, met Victoria-Wes wat weer ‘n perd van ‘n ander kleur is. Die gees onder die manne is goed en die kompetisie is gesond in die klub. Indien die uitslae vanaf die eerste week gevolg is, sou gesien kon word dat daar nie oorheersing in die klub is nie. Die 2016 kampioen, N Stevens (Jnr) is tans nog voor met punte, maar daar is ‘n paar manne kort agter hom wat lelik in sy nek blaas. Dus kan dinge oor die volgende paar weke nog baie verander. “En van my, Atman, aan die manne wat voor is, hou vas wat julle het, en aan die manne wat agter is, moenie moed verloor nie, gooi daai muti en Nyaka, Nyaka juice sodat die duiwe kan kom.” 

Atman Wildschut

Die uitslae was soos volg:

Jong Duiwe

  • C Kruger 1ste, 3de, 10de, 18de.
  • N Stevens (Jnr) 2de, 4de, 9de, 19de.
  • A Leonard 5de, 6de, 11de, 12de,16de.
  • H Hitgé 7de, 15de, 17de.
  • L Fourie 8ste.
  • JJ Swart 13de, 14de.

Ope Duiwe

  • N Stevens (Jnr) 1ste, 4de, 5de, 11de, 12de, 14de, 18de.
  • P Saal 2de.
  • A Leonard 3de, 9de, 13de, 17de.
  • C Kruger 6de, 20ste.
  • H Hitgé 7de, 15de.
  • L Fourie 8ste, 10de.
  • JJ Swart 16de, 19de.
Gansbaai Posduifuitslae

Gansbaai Courant

Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Why You Don’t Have to Say Yes to Everyone

Why You Don’t Have to Say Yes to Everyone

Always saying YES does not buy you worth.

Rewilding Festival and R1 Million Fundraising Goal

Rewilding Festival and R1 Million Fundraising Goal

GGAP has completed our mural gift for Mathilda at Groeneweide.

Choosing Exterior Paint Colours for South African Homes

Choosing Exterior Paint Colours for South African Homes

Bring a little South African colour home!

Golf Competition Results for 23 - 26 Sep 2026

Golf Competition Results for 23 - 26 Sep 2026

Golf Competition Results for 23 - 26 Sep 2026.

Gansbaai Golf Club
Meet the Woman Behind Elite Fires & Shutters

Meet the Woman Behind Elite Fires & Shutters

Behind Elite Fires & Shutters is Cornè Engelbrecht.

Elite Fires & Shutters
Overberg Geoscientists Group - October 2026 Newsletter

Overberg Geoscientists Group - October 2026 Newsletter

The latest Overberg Geoscientists Group newsletter is out!

See All Articles