Hennie troon uit

Hennie troon uit

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

Gansbaai Gholfklub se Hennie Gerber het verlede naweek behoorlik ‘uitgetroon’.

Hy wen Vrydag se OK Foods 9-putjie met 20 punte, asook Saterdag se Bonus Bogey met +8.

Woensdag se Sloegterskompetisie is gewen deur Andre Roos met 38 punte, gevolg deur George Hunt 36, Fanus Walters 36, Neil Harrison 33, Daan Victor 33, Solly Wessels 32, Leon Lombaard 32, Clive Bailey 30, Leon Hattingh 29 en Pierre Pieters 29. Naaste aan die penne was George Hunt op no 11 en hy teken ook ‘n Spog Twee aan. Deon Momberg was die naaste op no’s 8 en 17. Andre Roos wen die Boerpotputjie op no’s 10, 12 en 13.

Vrydag se OK Foods 9-putjie kompetisie is gewen deur Hennie Gerber met 20 punte, gevolg deur Solly Wessels 19, Leon Lombaard 17, Hennie Kriel 16, Gina Esterhuizen 13 en George Hunt 12. Spog Twee’s word aangeteken deur Solly Wessels (17) en Hennie Gerber (15). Koos Myburgh was naaste aan die pen op putjie no 17.

Saterdag se kompetisie was ‘n Bonus Bogey en die wenner was Hennie Gerber met +8, gevolg deur Hugo Groenewald +3, Johan Coetzee +3, Andre Roos +3, George Hunt +1, Neil Harrison 0, Etienne Engelbrecht -1, Pieter Loubser -1, Leon Lombaard -2 en Gina Esterhuizen -2. Naaste aan die penne was Johan Coetzee op no 11, Andre Roos op no 17 en Etienne Engelbrecht op no 15. Spog Twee’s word aangeteken deur Johan Coetzee (11) en Hennie Gerber (2 en 8).

Volgende Saterdag se kompetisie is die Maandelikse Houespel.

Algemene Jaarvergadering vind plaas op 24 Augustus.  Lede word gevra om asseblief die klub te kom ondersteun met die verkiesing van ‘n nuwe komitee. Laat jou stem tel!

Johan Coetzee

Hennie troon uit

Gansbaai Courant

Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Florilegium Developing Story

Florilegium Developing Story

These images tell a story that we plan to share using botanical art.

Grootbos Foundation
Overstrand Tourism Diary: 22 - 27 April 2026

Overstrand Tourism Diary: 22 - 27 April 2026

Here’s the latest Overstrand Tourism Diary!

Gansbaai Tourism
Gans-Berg News - 24 April 2026

Gans-Berg News - 24 April 2026

This week’s edition of Gans-Berg News brings you the stories shaping our community.

Gans-Berg Nuus / News
Rescue on the Move

Rescue on the Move

Every rescue begins with a journey.

BARC Animal Welfare
Grootbos Foundation Conservation Volunteer Experience

Grootbos Foundation Conservation Volunteer Experience

Volunteer Hamish Philipson has been with the Grootbos Foundation for the past two weeks to learn more about the work of the Grootbos Foundation.

Grootbos Foundation
When Inner Worth Meets Outer Reality

When Inner Worth Meets Outer Reality

It is about the gap between what we expect externally…

See All Articles