Jaiden Dickson van Gansbaai is tydens Hermanus Hoërskool se sportdinee as Senior Sportvrou vir 2017 gekies.
Sy het vanjaar die Suid-Boland atletiekspan gehaal asook die Overberg netbalspan waar sy as die Beste o/17 speler aangewys is.
Sy het vir Hermanus Hoërskool se eerstespan netbal o/19 gespeel en in die o/18 Bolandrugbyspan vir dogters uitgedraf.
Sy was ook ‘n lid van Hermanus Hoërskool se eerste krieketspan.
Exciting news!
GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing!
Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds.
Cost: R300 fo...
View Profile
What is Xplorio?
Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More