Walvisbesigtiging vanuit die lug is ‘n onvergeetlike belewenis. Hiervan kan dié bevoorregte groepie getuig nadat hulle die naweek saam met Overberg Aviation gevlieg het. Links staan Phillip en Heidi Rozekrantz, terwyl Christiaan en Melody du Plessis regs saam met hulle kinders staan. By Kleinbaai-hawe is dit ook soggens vroeg al ‘n bedrywigheid soos wat toeriste vanuit al die wêrelddele aankom om op die gewilde boottoere te gaan. Stappers en rotsklimmers geniet veral die staproetes en grotte by De Kelders. Die Danger Point ligtoring is een van die gewilde toeriste-aantreklikhede op die oomblik. Lorraine de Klerk, ‘n stapgids vertel dat sy op 1 dag al 15 walvisse in Walkerbay gesien het. “Om ‘n walviskoei in die oog te kyk wat besig is om haar kleinding te soog, is onbeskryflik.”
Dit is walvistyd
27 September 2017Share This Post
Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...
View ProfileWhat is Xplorio?
Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreOther Articles
Why You Don’t Have to Say Yes to Everyone
Always saying YES does not buy you worth.
Rewilding Festival and R1 Million Fundraising Goal
GGAP has completed our mural gift for Mathilda at Groeneweide.
Choosing Exterior Paint Colours for South African Homes
Bring a little South African colour home!
Golf Competition Results for 23 - 26 Sep 2026
Golf Competition Results for 23 - 26 Sep 2026.
Meet the Woman Behind Elite Fires & Shutters
Behind Elite Fires & Shutters is Cornè Engelbrecht.
Overberg Geoscientists Group - October 2026 Newsletter
The latest Overberg Geoscientists Group newsletter is out!














