Gebed verander my

Gebed verander my

NG Kerk Gansbaai

Gebed verander my

Richard Rohr skryf in sy boek “The Naked Now” dat ons nie bid om God te verander nie, maar om deur God verander te word. Hy bedoel seker dat ons ‘n slag teen die grein na gebed kyk. Dat ons soms dink God daar is om ons situasie te verander, maar eers moet ons Hom oortuig om anders te kyk en te sien soos wat ons sien en te verstaan wat ons wil hê. As gebed egter is om stil te word in God se teenwoordigheid en iets van God na ons toe weerkaats dan kan ons mos eintlik nie onveranderd bly nie.

Rohr beskryf dit as volg: “Prayer….is not an attempt to change God’s mind about us or about events…It is primarily about changing our mind so that things like infinity, mystery, and forgiveness can resound within us.” Gebed is dus om toe te laat dat God jou anders laat kyk en anders laat dink. Die Griekse woord “metanoia” wat ons met bekeer vertaal, beteken immers om anders te dink. Gebed is die wees in God se teenwoordigheid wat spruit uit ‘n verlange om deur God se Gees verander te word. Dit is natuurlik as ons wil verander? Die misterie van die mens is dat ons verkies dat almal rondom ons verander so lank ons maar dieselfde kan bly.

http://www.preke.net/index.php/h/1606-hande-of-biddende-hande

Gebed verander my

Dr. Lisel Joubert

Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Florilegium Developing Story

Florilegium Developing Story

These images tell a story that we plan to share using botanical art.

Grootbos Foundation
Overstrand Tourism Diary: 22 - 27 April 2026

Overstrand Tourism Diary: 22 - 27 April 2026

Here’s the latest Overstrand Tourism Diary!

Gansbaai Tourism
Gans-Berg News - 24 April 2026

Gans-Berg News - 24 April 2026

This week’s edition of Gans-Berg News brings you the stories shaping our community.

Gans-Berg Nuus / News
Rescue on the Move

Rescue on the Move

Every rescue begins with a journey.

BARC Animal Welfare
Grootbos Foundation Conservation Volunteer Experience

Grootbos Foundation Conservation Volunteer Experience

Volunteer Hamish Philipson has been with the Grootbos Foundation for the past two weeks to learn more about the work of the Grootbos Foundation.

Grootbos Foundation
When Inner Worth Meets Outer Reality

When Inner Worth Meets Outer Reality

It is about the gap between what we expect externally…

See All Articles