Laat nie sommer los nie

Laat nie sommer los nie

NG Kerk Gansbaai

Laat nie sommer los nie

As ek so rond luister na ouers kom ek agter party kinders is meer “high maintenance” as ander. Hulle soek meer aandag, meer dinge, gee soms meer probleme en vat nie nee vir ‘n antwoord nie. Ek dink Jakob was een van God se “high maintenance” kinders. Niks het hom verhinder om seëninge na te jaag nie: Hy sal sy honger broer omkoop, sy ou blinde pa kul, in die woestyn waar hy vlug vir sy lewe sal hy by God seëninge eis toe hy agterkom God gaan hom nie straf nie (Gen 28) en in Genesis 32 worstel hy heelnag met ‘n man (wat hy later as die Here erken) omdat hy weier om te los voordat hy geseën word. Die worsteling is intiem, soos die van stoeiers wat aanmekaar hang. Die einde is dat hy mank is en ‘n nuwe naam kry. Jakob het God ontmoet in sy lewe as vriend en vyand maar hom altyd voluit in die lewe in gewerp op soek na meer. Ook hierdie “high maintenance” kind van die verbond is God s’n sy hele lewe lank.

Laat nie sommer los nie

Dr. Lisel Joubert

Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Why You Don’t Have to Say Yes to Everyone

Why You Don’t Have to Say Yes to Everyone

Always saying YES does not buy you worth.

Rewilding Festival and R1 Million Fundraising Goal

Rewilding Festival and R1 Million Fundraising Goal

GGAP has completed our mural gift for Mathilda at Groeneweide.

Choosing Exterior Paint Colours for South African Homes

Choosing Exterior Paint Colours for South African Homes

Bring a little South African colour home!

Golf Competition Results for 23 - 26 Sep 2026

Golf Competition Results for 23 - 26 Sep 2026

Golf Competition Results for 23 - 26 Sep 2026.

Gansbaai Golf Club
Meet the Woman Behind Elite Fires & Shutters

Meet the Woman Behind Elite Fires & Shutters

Behind Elite Fires & Shutters is Cornè Engelbrecht.

Elite Fires & Shutters
Overberg Geoscientists Group - October 2026 Newsletter

Overberg Geoscientists Group - October 2026 Newsletter

The latest Overberg Geoscientists Group newsletter is out!

See All Articles