Mense en nie engele nie

Mense en nie engele nie

NG Kerk Gansbaai

Mense en nie engele nie

David Benner praat in sy boek Soulful spirituality van ongesonde en gesonde spiritualiteit. Jou spiritualiteit is hoe jy jou geloof uitleef. Die manier waarop jy na die wêreld kyk, God verstaan en jouself verstaan. Vir hom is toksiese spiritualiteit enige spiritualiteit wat die liggaam nie ernstig opneem nie: “To be human is to be embodied, so any spirituality that fails to take the body seriously necessarily diminishes our humanity.” 

Kerstyd is ʼn goeie tyd om dit opnuut te hoor. Veral die laaste gedeelte. Ons word tog geroep om meer mens te word. Benner beskryf dit soos volg: “The spiritual journey is not intended to make us into angels, cherubim, seraphim, gods or some other form of spiritual beings. It is intended to help us become all that we, as humans, can be.” 
Kersfees vra ons of ons oorvloed lewe ervaar, of ons nog verwonderd staan voor mense en die skepping, of ons nog opgewonde raak oor onsself, en of ons ons vleeslikheid koester omdat Jesus vlees was. Mense en nie engele nie.

Mense en nie engele nie

Dr. Lisel Joubert

Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Why You Don’t Have to Say Yes to Everyone

Why You Don’t Have to Say Yes to Everyone

Always saying YES does not buy you worth.

Rewilding Festival and R1 Million Fundraising Goal

Rewilding Festival and R1 Million Fundraising Goal

GGAP has completed our mural gift for Mathilda at Groeneweide.

Choosing Exterior Paint Colours for South African Homes

Choosing Exterior Paint Colours for South African Homes

Bring a little South African colour home!

Golf Competition Results for 23 - 26 Sep 2026

Golf Competition Results for 23 - 26 Sep 2026

Golf Competition Results for 23 - 26 Sep 2026.

Gansbaai Golf Club
Meet the Woman Behind Elite Fires & Shutters

Meet the Woman Behind Elite Fires & Shutters

Behind Elite Fires & Shutters is Cornè Engelbrecht.

Elite Fires & Shutters
Overberg Geoscientists Group - October 2026 Newsletter

Overberg Geoscientists Group - October 2026 Newsletter

The latest Overberg Geoscientists Group newsletter is out!

See All Articles