Swanger tyd
Advent is ryp tyd, vol tyd, dun tyd. Dit is swanger tyd. ʼn Tyd vol smag en verwagting.
Advent beteken letterlik “koms” en hierdie vier Sondae voor Kersfees is dié tyd in die liturgiese jaar dat ons tyd kry om na die koms van Christus te verlang.
Soos Maria, en enige vrou in haar laaste maand van swangerskap, moet wag, is dit vir ons ʼn tyd van ongeduldige wag op vervulling.
Ons word herinner aan die geboorte van ons Verlosser, maar ons verlang dat ons Verlosser weer sal kom en alles sal vervul.
O kom, o kom, o Môrester,
ons sien alreeds u lig van ver.
Verdryf die newels van die nag,
laat skyn u helder lig met prag.
Wees bly, wees bly, o Israel –
Hy is naby, Immaneul.
(Lied 320, Liedboek van die kerk)
Swanger tyd
17 December 2016Share This Post
Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...
View ProfileWhat is Xplorio?
Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreOther Articles
Why You Don’t Have to Say Yes to Everyone
Always saying YES does not buy you worth.
Rewilding Festival and R1 Million Fundraising Goal
GGAP has completed our mural gift for Mathilda at Groeneweide.
Choosing Exterior Paint Colours for South African Homes
Bring a little South African colour home!
Golf Competition Results for 23 - 26 Sep 2026
Golf Competition Results for 23 - 26 Sep 2026.
Meet the Woman Behind Elite Fires & Shutters
Behind Elite Fires & Shutters is Cornè Engelbrecht.
Overberg Geoscientists Group - October 2026 Newsletter
The latest Overberg Geoscientists Group newsletter is out!












