Om in 2017 ware rus te vind in God se teerheid

Om in 2017 ware rus te vind in God se teerheid

NG Kerk Gansbaai

Om in 2017 ware rus te vind in God se teerheid

Psalm 131:2. Ek het rus en kalmte gevind. 

Psalm 131 is ‘n kort psalm maar ‘n ware juweeltjie. Daarin vertel Dawid hoe hy rus en kalmte in God se teerheid gevind het. God is vir hom soos ‘n moeder by wie hy tevredenheid vind. Na al die oorloë wat hy moes voer en al die probleme om ‘n land te bestuur, vind Dawid sy krag daarin om ‘n teer en intieme oomblik met God te deel. Ons kan rus vind deur ons nou en dan in God se teerheid te baai. God se teerheid . . .  ja, miskien is dit ‘n ander woord vir God se genade. Die lewe is nie altyd regverdig nie, en tye in die lewe is moeilik. Maar hierdie psalm, kort soos hy is, vertel ons nog iets van die lewe: dat dit ook vol van God se teerheid is. En nou kan ek weet: al is daar nie altyd reg en geregtigheid nie, daar is altyd nog God se genade. En daarin kan ons rus vind: in God se GENADE en in God se TEERHEID. Mag jy dit besef in die nuwe jaar wat voorlê. Koning Dawid het gesê: “Ek maak my nie besorg oor groot dinge nie, dinge bo my vermoë nie.”
 
Om in 2017 ware rus te vind in God se teerheid

Redaksie Seestrome

Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Why You Don’t Have to Say Yes to Everyone

Why You Don’t Have to Say Yes to Everyone

Always saying YES does not buy you worth.

Rewilding Festival and R1 Million Fundraising Goal

Rewilding Festival and R1 Million Fundraising Goal

GGAP has completed our mural gift for Mathilda at Groeneweide.

Choosing Exterior Paint Colours for South African Homes

Choosing Exterior Paint Colours for South African Homes

Bring a little South African colour home!

Golf Competition Results for 23 - 26 Sep 2026

Golf Competition Results for 23 - 26 Sep 2026

Golf Competition Results for 23 - 26 Sep 2026.

Gansbaai Golf Club
Meet the Woman Behind Elite Fires & Shutters

Meet the Woman Behind Elite Fires & Shutters

Behind Elite Fires & Shutters is Cornè Engelbrecht.

Elite Fires & Shutters
Overberg Geoscientists Group - October 2026 Newsletter

Overberg Geoscientists Group - October 2026 Newsletter

The latest Overberg Geoscientists Group newsletter is out!

See All Articles