God van tyd
Jean Vanier, die Fransman, wat “huise” vir gestremdes oor die wereld opgerig het, het al geskryf dat ons vriende moet maak met die God van tyd. Miskien sal ons nie dan so maklik praat van tyd mors nie. Onthou is nodig vir die toekoms. Onthou het te make met stop en besef dat ons ingeweef is in mekaar se stories en in groter verhale. Dat dit niks help om die geskiedenis te ignoreer nie, want dan gaan ons onsself nie verstaan nie, maar bowenal dat God tog nog altyd in tyd gewerk het.
Geen tyd kan vermors word nie, want God is altyd reddend teenwoordig. Alle tyd is gevul met God se redemptive presence. Miskien is dit soos swangerskap. Jy kan niks sien gebeur nie, maar tog is iets vormends aan die gang. God is swanger met ons toekoms en die aard daarvan is gekoppel aan wie die God vir ons was in die verlede. Altyd teenwoordig.
God van tyd
11 January 2017Share This Post
Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...
View ProfileWhat is Xplorio?
Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreOther Articles
Why You Don’t Have to Say Yes to Everyone
Always saying YES does not buy you worth.
Rewilding Festival and R1 Million Fundraising Goal
GGAP has completed our mural gift for Mathilda at Groeneweide.
Choosing Exterior Paint Colours for South African Homes
Bring a little South African colour home!
Golf Competition Results for 23 - 26 Sep 2026
Golf Competition Results for 23 - 26 Sep 2026.
Meet the Woman Behind Elite Fires & Shutters
Behind Elite Fires & Shutters is Cornè Engelbrecht.
Overberg Geoscientists Group - October 2026 Newsletter
The latest Overberg Geoscientists Group newsletter is out!












