Reformasie 2017

Reformasie 2017

NG Kerk Gansbaai

2017 is ‘n jaar van bewusword van die nou, maar ook van terugkyk in ons eie Protestantse en Gereformeerde geskiedenis. Die jaar word wereldwyd die 500 jaar van die Reformasie gevier. Die simboliese begin was die vaspyker van die 95 stellings teen die kerkdeur van Wittenberg deur Martin Luther in 1517. Die grootste gawe van die Reformasie is die teruggee van die Bybel in die hande van gelowiges en die opnuut verkondiging van die Goeie Nuus dat ons verlossing ‘n geskenk van God is. Dit is juis die geskiedenis wat ons laat onthou dat ons deel is van ‘n groter verhaal, naamlik ‘n verhaal van God se goedheid en getrouheid. Daarom is ons gemeente se jaartema vir 2017 : “Proe en sien dat die Here goed is”. 

Die kerkbode publiseer gereeld artikels/menings/briewe ten opsigte van die Reformasie. Die e Kerkbode is by ondergenoemde adres beskikbaar of kan gelees word deur die Kerkbode toepassing(app) by Google Play Store of Apple se App Store af te laai.

http://kerkbode.christians.co.za/

Reformasie 2017

Dr. Lisel Joubert

Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Why You Don’t Have to Say Yes to Everyone

Why You Don’t Have to Say Yes to Everyone

Always saying YES does not buy you worth.

Rewilding Festival and R1 Million Fundraising Goal

Rewilding Festival and R1 Million Fundraising Goal

GGAP has completed our mural gift for Mathilda at Groeneweide.

Choosing Exterior Paint Colours for South African Homes

Choosing Exterior Paint Colours for South African Homes

Bring a little South African colour home!

Golf Competition Results for 23 - 26 Sep 2026

Golf Competition Results for 23 - 26 Sep 2026

Golf Competition Results for 23 - 26 Sep 2026.

Gansbaai Golf Club
Meet the Woman Behind Elite Fires & Shutters

Meet the Woman Behind Elite Fires & Shutters

Behind Elite Fires & Shutters is Cornè Engelbrecht.

Elite Fires & Shutters
Overberg Geoscientists Group - October 2026 Newsletter

Overberg Geoscientists Group - October 2026 Newsletter

The latest Overberg Geoscientists Group newsletter is out!

See All Articles