Geringes

Geringes

NG Kerk Gansbaai

Geringes

Ek lees bietjie weer oor die sogenaamde bedelordes van die Middeleeue. Ordes wat ongemak gehad het met die oorvloed en mag van die kerk. Die bekendste een is natuurlik die orde wat deur Fransciscus van Assisi begin is. 
Voor hom was daar Vales.  Die pous het toestemming gegee vir die groep predikers, wat mans en vroue ingesluit het, om nou en dan onder toesig te preek, solank hy belowe dat hy nooit sal verkondig dat alle ryk mense in die hel is nie . . . 

In elk geval Fransciscus was die heilige wat geglo het dat jy iets van God sigbaar maak nie as jy jou ontrek en net aandag gee aan jou innerlike lewe (soos monnike nie), maar juis as jy vrede en liefde in die wêreld sigbaar maak. Margaret Miles (2005) skryf dat hy gesê het: “And they should rejoice when they live among people who are considered to be of little worth and who are looked down upon, among the poor and the powerless, the sick and leper, and the beggars by the wayside”

Jesus het ook gepraat oor die kleinstes en die minstes. Eintlik nogal harde woorde, terwyl Hy ‘n kind nader geroep het om by Hom te kom staan: “Wie een van hierdie geringes wat in My glo laat struikel, dit is vir hom beter dat ‘n maalklip van ‘n donkie om sy nek gehang word en hy wegsink in die diepste van die see.” (Matt 18:6)
Ek dink dit is wat my die kwaadste maak van enige vorm van Voorspoedsevangelie (Prosperity gospel). Jy teer op mense se verlange en verkondig aan hulle die verkeerde evangelie. Hulle kyk op na die prediker en glo hom/haar en die prediker word ryk uit ander se onvermoë om te onderskei.

Geringes

Dr. Lisel Joubert

Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Why You Don’t Have to Say Yes to Everyone

Why You Don’t Have to Say Yes to Everyone

Always saying YES does not buy you worth.

Rewilding Festival and R1 Million Fundraising Goal

Rewilding Festival and R1 Million Fundraising Goal

GGAP has completed our mural gift for Mathilda at Groeneweide.

Choosing Exterior Paint Colours for South African Homes

Choosing Exterior Paint Colours for South African Homes

Bring a little South African colour home!

Golf Competition Results for 23 - 26 Sep 2026

Golf Competition Results for 23 - 26 Sep 2026

Golf Competition Results for 23 - 26 Sep 2026.

Gansbaai Golf Club
Meet the Woman Behind Elite Fires & Shutters

Meet the Woman Behind Elite Fires & Shutters

Behind Elite Fires & Shutters is Cornè Engelbrecht.

Elite Fires & Shutters
Overberg Geoscientists Group - October 2026 Newsletter

Overberg Geoscientists Group - October 2026 Newsletter

The latest Overberg Geoscientists Group newsletter is out!

See All Articles